11.26.2010

vintage type { details from old pattern books }



my tannie het al haar ou patroon-boekies vir my gegee. ek moes net hierdie kiekies met julle deel.

2 comments:

Jesse said...

Oooo! Dit lyk na 'n wonderlike versameling!

tjou-tjou said...

eks mal daaroor. die ergste is dat sy dit amper weggegooi het. dit was maar net toevallig dat ek op hulle afgekom het.

if you missed it