3.09.2010

speaking of monsters { gepraat van monsters }




when you need to laugh, go and look at stefan bucher's website the daily monster and read his lettering for step inside design magazine. even two weeks after the design indaba, stefan bucher's entertaining presentation still makes me smile.


stefan bucher steek nog steeds vas in my kop al is die design indaba verby. hy was vrek snaaks selfs al het alles omtrent net oor monsters gedraai. gaan kyk na sy website the daily monster  en sy illustrasies op stefangbucher.com. wanneer jy so 'n bietjie af voel is dit net die ding om jou weer te laat lag. lees sy letter-illustrasies vir step inside design magazine. 





1 comment:

Heloise said...

I agree, One of the most entertaining speakers ever.

if you missed it