i decided to make a new label to celebrate creatives that made me laugh. who does not need a laugh every now and then? blue q is the perfect place to go to for a giggle when you need it. they have never let me down over the years. go and visit their website for loads more fun stuff.
...
deur die jare het ek gereeld na blue q se webwerf gegaan wanneer my gemoed bietjie swaar raak. hulle humor laat my altyd uitbars van die lag. gaan kyk vir jouself wanneer die wêreld bietjie hard druk. die link is in ligte grys hierbo.
i'm busy working on my new enamel range. i found this booklet of afrikaans folk music {thanks to a learner}. the booklet must have been printed in the fifties or sixties. i just had to smile. the cover is green and yellow with a silhouette of a springbok.
sjoe, the sport colours were everywhere in those days {obsessed}.
terwyl ek besig is met my naforsing vir my nuwe emalje reeks, kom ek op hierdie bladmusiekboekie af {te danke aan een van my leerders}. ek dink die boekie is heel moontlik gedruk in die vyftiger of sestiger jare. {giggel} natuurlik moet die kleure groen en goud wees met die silhoëet van 'n springbok op {ons land is manies oor sport veral rugby ~ hier is die bewyse}.
why are teachers so happy doing their jobs } i think it's because we laugh the most. i teach visual communication 1 at aaa school of advertising in cape town. the learners that i teach become graphic designers or art directors. every year we give them, a materials list that indicate what material and equipment they will need for visual communication.
this item appears on that list: compass. what do you think a young, very green, first year learner brought to school today?
hier is die rede hoekom onderwysers so gelukkig is in hulle werk. ek is 'n visual communication 1 lektor vir die aaa school of advertising in kaapstad. my leerders raak grafiese ontwerpers of art directors. elke jaar kry hulle 'n lys van benodigthede vir die jaar. onder andere staan hierdide item op daardie lys: compass. wat dink julle het 'n groen, jong, afrikaanse eerstjaartjie vandag skool toe gebring? dis pragtig, die kind sal ek seker nooit vergeet nie.
thanks to art at heart again {a stunning design blog to follow} I found these sweet buttons/brooches done by wzorowo design group.
te oulik vir woorde, het hierdie stunning design link gevind op een van my gunsteling design blogs, art at heart. die borsspelde/knope is ontwerp deur wzorowo design group.
this artwork was made out of beautiful thick blankets. done by maja marx. {title} pile: feint & margin. personally this stood out for me. it applies in my mind to south africa very well, lovely idea.
two life size taxies build out of plastic hangers. done by gordon froud. {title} taxi crash.
love the humour in this piece done by bruno brincat. {title} "you know, that when tourists arrive home with broken giraffes...
dit is weer tyd vir spier contemporary hierdie jaar. die uitstalling is nog aan die gang tot die 14de mei. moenie dit misloop nie.
my non designer friends tease me when i can not concentrate on a conversation, because i hate the typography on the menu. this is just for you, i am not the only one out there. this post on noisy decent graphics, proves it.
dis oud maar nog nie koud. hierdie is spesiaal vir my "non designer" vriende. sien, ek is nie die enigste een wat nie op 'n gesprek kan konsentreer, wanneer die skrif op 'n menu (en vele meer, aandag-aftrekkers) my pla nie. gaan kyk 'n bietjie na hierde blog-artikel. noisy decent graphics.
when you need to laugh, go and look at stefan bucher's website the daily monster and read his lettering for step inside design magazine. even two weeks after the design indaba, stefan bucher's entertaining presentation still makes me smile.
stefan bucher steek nog steeds vas in my kop al is die design indaba verby. hy was vrek snaaks selfs al het alles omtrent net oor monsters gedraai. gaan kyk na sy websitethe daily monster en sy illustrasies op stefangbucher.com. wanneer jy so 'n bietjie af voel is dit net die ding om jou weer te laat lag. lees sy letter-illustrasies vir step inside design magazine.
witty learners, a reason why i enjoy being a lecturer. i resently found this lovely illustration again, done by johan strydom in 2006. it gave me a chuckle, he had a lovely sense of humour. what happend to him?
een van die redes hoekom ek dit so geniet om klas te gee. baie keer laat leerders jou diep uit jou binneste lag. ek het onlangs weer op hierdie illustrasie afgekom wat johan strydom gemaak het in 2006. wonder wat het van die knaap geword? hy het 'n heerlike sin vir humor.
the title was given to this project by a 2nd year learner. i love to watch their creative process.
die titel wat die kleurwiel verwerf het, volgens een van die 2de jaar leerders. die groentjies se eerste projek vir die jaar. ek hou meer van die proses as die resultaat. elke leerder se persoonlikheid kom mooi na vore, wanneer mens na die werksproses kyk.