Showing posts with label mono printing. Show all posts
Showing posts with label mono printing. Show all posts

4.12.2011

verlore kiekies } blurred memories



i'm playing with blurred images now. this is the beginning of a full colour mono print. it looked better on the glass than on the paper ~ lets try again on another day.

ek speel met dowwe prentjies. ek het 'n volkleur monoprint probeer. die tekening op die glas het beter as die print uitgekom. sal maar weer probeer op 'n ander dag.

10.05.2010

print-print



some beautiful two colour prints that my learners made. they had to choose between lino printing and mono printing.

lieflike twee kleur drukwerk wat my leersers gemaak het. alles is met die hand gedoen.

9.08.2010

print-print



i monox2 printed a postcard for jesse's postcard swap project. this was a lot of fun. these are my very first two colour mono prints.

hierdie naweek het ek so 'n bietjie met twee kleur mono printing gespeel. ek het 'n poskaart gemaak vir jesse se poskaart ruil projek.

3.01.2010

mono printing









the week of the design indaba was full of inspiration. i'm still overloaded with the ideas that the big names of the design world shared with us. 
the thursday evening i did some mono printing with the local creatives in Wellington and Paarl. Nanette Ranger a local artist gave us some lessons and tips. the session was organised by the Drakenstein Art Society. it was lovely to work with more creatives and this time local creatives.
i made two prints based on a drawing i did of my oldest daughter.


verlede week was 'n week vol inspirasie. die design indaba was 'n fees, ek kook nou nog oor van al die idees wat die groot kanonne in die designwêreld aan ons oorgedra het. 
donderdagaand het ek 'n mono-printing-les bygewoon wat aangebied is deur Nanette Ranger, 'n bekende kunstenaar van die Paarl-omgewing. Drakenstein Kunsvereniging het dit gereël. dit was heerlik om so tussen al die kunsmense van die Wellington en Paarl omgewing te wees.
ek het twee prints gemaak wat ek nogal van hou. die prints is gebaseer op 'n tekening wat ek van my oudste dogter gemaak het.


if you missed it