Showing posts with label something old. Show all posts
Showing posts with label something old. Show all posts

8.11.2016

blink swart





many moons ago i found this ring in an antique store in long street {cape town}. i fell in love with it. the problem was that the lady in the store replace the old stone with an ugly shiny blue glass stone and i did not wear it very often because i did not like the glitzy stone.
i replace the stone with this lovely plain black one so that the art deco design can stand out more. thanks to the team at swish diamonds & custom designs i love my "new old" ring so much i am wearing it every day!
...

ek vrek oor swart en ougoed, soos julle kan sien daar op my fotos hierbo. die storie agter daardie ring werk so: 'n paar jaar gelede het ek op die ring in 'n antieke winkeltjie in langstraat {kaapstad} afgekom. die oorspronklike steen was verlore en die tannie het 'n vreeslike blink blou glas steen in sy plek gesit. wel, ek het verlief op die ring, minus die lelike blink glas steen, geraak en dit gekoop.
so 'n paar jaar later besluit ek toe om die steen te vervang met 'n swart steen sodat die pragtige art deco ontwerp van dit kan uitstaan. 
baie dankie aan die span by swish diamonds & custom designs, dat hulle my gehelp het om die steen te vervang. 
nou dra ek die ring elke dag.


1.23.2014

ek wil klompe hê soos hierdie



many-many moons ago i had the most beautiful clogs. i wore them all the time on campus and now they are back again. look at these stunning clogs that i found on the net. you can get them in the following online stores: anthropologie, sundance and madewell.
please south african stores wake up and get some clogs.

1.15.2014

'n nuwe-ou houtknop



my first post for the new year is about enamel ware, how perfect. i found this enamel dish in a little shop in bredasdorp during our holiday. the lid needed a handle and my dad had the perfect handmade wooden knob in his garage.
~ thank you dad, my new-old bit enamel ware for my ever growing collection, looks stunning.

...

kom ons skop die nuwe jaar af met 'n stukkie emalje wat ek tussen 'n klomp ander ou goedjies uitgegrawe het in 'n winkeltjie in bredasdorp. the ou bakkie se dekseltjie was sonder 'n handvatsel. my pa het natuurlik die perfekte hangedraaide houtknoppie tussen al sy ander skatte in sy motorhuis vir my uitgegrawe. 
~ dankie pa my bakkie lyk nou pragtig.

8.28.2013

the best buy we ever made



we bought my engagement ring 15 years ago. i loved vintage jewellery and we could not afford 'the-big-diamond' ring. to this day women still stop me in the weirdest places to look and complement me on my engagement ring.

•••

ek het geen idee hoe oud my verloofring is nie, maar dis nog steeds die mooiste ring wat ek nog ooit gesien het. na 15 jaar stop vrouens my nog steeds om na my ring te kyk. die beste advies wat ek vir 'n jong paartjie kan gee is dat die grootte van die diamant glad nie tel nie.

10.30.2012

mmmm, what can i make out of these





i found these beautiful tiny silver vintage buttons in a yarn store in cape town. i'm searching for ideas to turn them into jewellery.

•••

toe ek op hierdie oulike klein silver knopies in 'n winkel afkom, in kaapstad, het ek geweet ek wil 'n armband of halsnoer van dit maak.

4.12.2012

'n jassie vir my knopie



my mom had this button in her button collection when i was a child. it was my favourite button. after a few years of pleading she gave me her collection. 
a few months ago i found this lovely tut on the kootoyoo-blog. 
whoohooo! i found a jacket for my button. hop-skip-and-jump.

•••

my moeder het hierdie knoop van tieroog in haar knopieversameling gehad toe ek kind was. na baie jare se smeek het sy vir my die knoop en haar versameling gegee. 
na jare se top oor wat om met die knoop te doen, want dis net te mooi om tussen ander knope te los, het ek 'n oplossing gevind. hoera! afrikaners is plesiering en ek doen die riel op my sitkamermat van opgewondenheid.
hier gaat jy nou. ek het 'n jassie gevind vir my knoop op die stunning blog genaamd, kootoyoo. die patroon is heerlik maklik en vrek slim. gaan kyk bietjie hier.

6.08.2011

koekeloer gou {sneak peak}




i'm busy working on my new enamel range. i found this booklet of afrikaans folk music {thanks to a learner}. the booklet must have been printed in the fifties or sixties. i just had to smile. the cover is green and yellow with a silhouette of a springbok.
sjoe, the sport colours were everywhere in those days {obsessed}.

terwyl ek besig is met my naforsing vir my nuwe emalje reeks, kom ek op hierdie bladmusiekboekie af {te danke aan een van my leerders}. ek dink die boekie is heel moontlik gedruk in die vyftiger of sestiger jare. {giggel} natuurlik moet die kleure groen en goud wees met die silhoëet van 'n springbok op {ons land is manies oor sport veral rugby ~ hier is die bewyse}.

2.02.2011

a tarty wall



we went to queen of tarts the other day and saw lovely vintage and new enamel ware everywhere. lovely~lovely.

ek en 'n viendin het 'n bietjie gaan kuier in queen of tarts verlede week. dit was heerlik, die koffie is lieflik. oral in die eetplekkie was nuwe en ou enamelware. die plekkie is pragtig en het 'n lieflike atmosfeer.

11.26.2010

vintage type { details from old pattern books }



my tannie het al haar ou patroon-boekies vir my gegee. ek moes net hierdie kiekies met julle deel.

9.14.2010

koekeloer { a sneak peek }

 
art work, copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan 

the male version of a "his & hers" set. the set is sill a work in progress. 

hier is die manlike weergawe van "bekertjies virrie duifies". die paartjie is nog in proef-stadium.

8.30.2010

silhouette art





i have such a soft spot for silhouette art. a design student in the uk made these. her shop. her blog. found her via a pattern a day.

lieflike handgemaakte juwele. soos julle kan sien het ek 'n swakpunt vir silhouette-kuns. hierdie juwele is gemaak deur 'n leerling van die uk. haar winkel. haar blog.

8.13.2010

spreading some button-love



i found another button-lover. button candy has beautiful photos of vintage buttons.

nog 'n knopie-pakdiertjie. sy het pragtige photos van ou knopies. gaan kyk gerus na har blog, button candy.

8.12.2010

kiekies


i love old photographs. this is a photo of my beautiful aunt taken in the 1960's.

ek is mal oor ou fotos. ek het hierdie foto van my mooie tannie hennie uit haar koffertjie fotos gekrap. wou dit graag deel.

7.06.2010

lekker local




lovely local design by recreate. this designer gives new life and some design flair to discarded old articles.

recreate gee nuwe lewe aan ou rommel met daardie spesiale ontwerpers-afdruk. pragtig.

5.26.2010

all doily-ed up



found these on artatheart they are made by raquel masri. doilies are close to my heart and inspire a lot of my own work and tjou-tjou's new, soon to be released, branding.

my ouma hester sal mal hieroor wees. nooit sal sy kon dink dat doilies so 'n invloed op die ontwerp-wêreld het nie. op artatheart, onwerp deur raquel masri.

5.04.2010

smits winkel








we drove trough the little karoo this weekend and had lovely home made lunch at smits winkel. there is no links to show you. this farm stall is located on route 62 and close to carlitzdorp. a must visit.

oppad huis toe, vanaf george, deur die klein karoo, het ons 'n heelike middagete by smits winkel gehad. ek, my man en kinders is warm verwelkom. daars oulike snuisterye en eetgoed te koop. ek het rustig deur die winkel geloop terwyl my kinders buite tussen die hoenders rondgehardloop het. ongelukkig kan ek geen "links" vind nie. die winkeltjie is net voor carlitzdorp geleë.  

4.23.2010

tjou-tjou on 'my imperfect garden'



my friend and colleague, heloise, posted my newest crochet work on her blog again. thank you, my dear. 

dankie vir jou ondersteuning, heloise. my vriendin en kolega het my nuutste hekel-werk op haar blog gesit.

4.20.2010

re-blogged



beautiful wallpaper. buy it here. i saw it first on la boom, a designer with an interesting tjou-tjou of work to look at for inspiration.

moet net hierdie knoop-muurpapier vir julle wys. ek is mal daaroor. jy kan dit hier koop. 

if you missed it