Showing posts with label on my desk. Show all posts
Showing posts with label on my desk. Show all posts

8.30.2018

what I love to do, re-booting



tjou-tjou was in a deep sleep for a year now. lot's of things kept me busy and ended up just being excuses to avoid what I love most: creating new products. in the last few weeks I realised that I'm in a battle with myself and I need to get over my blogging slump. talking about my creative process and struggles kept me inspired. so I hope with a lot of little steps I'll be getting back to the maker in me. at the moment I'm busy with a new idea for a product. yay!
...

liewe aarde, ek kan nie glo dat ek 'n jaar laas 'n blog geskryf het nie.🙈 so baie dinge het gebeur die afgelope ruk, waar begin ek? om een of ander rede het ek tot die besef gekom dat ek besig is om met myself te stoei en al die drama en hartseer om my as 'n verskoning te gebruik, om nie te doen wat ek so lief voor is nie. so, met klein stappies sal ek hopelik weer uit my blogging-dip kom. eerste stappie: 'n nuwe produk is in ontwikkeling. hoera!

6.08.2011

koekeloer gou {sneak peak}




i'm busy working on my new enamel range. i found this booklet of afrikaans folk music {thanks to a learner}. the booklet must have been printed in the fifties or sixties. i just had to smile. the cover is green and yellow with a silhouette of a springbok.
sjoe, the sport colours were everywhere in those days {obsessed}.

terwyl ek besig is met my naforsing vir my nuwe emalje reeks, kom ek op hierdie bladmusiekboekie af {te danke aan een van my leerders}. ek dink die boekie is heel moontlik gedruk in die vyftiger of sestiger jare. {giggel} natuurlik moet die kleure groen en goud wees met die silhoëet van 'n springbok op {ons land is manies oor sport veral rugby ~ hier is die bewyse}.

5.11.2011

so, i'm cheating on tjou-tjou



me and my new partner are busy making something for a {secret} something. go and visit our blog for more clues.

ek en 'n vriendin is druk besig aan 'n nuwe geheime projek. gaan kyk bietjie na ons nuwe blog.

if you missed it