Showing posts with label groooot blikbekers. Show all posts
Showing posts with label groooot blikbekers. Show all posts

1.24.2012

the farmer's daughter




'sa home owner' did a interview with retha erichsen, the owner of 'the farmer's daughter' recently. they took beautiful fotos of her store. look at these two with my products in them.

•••

hierdie lieflike fotos van my bekers is geneem toe 'sa home owner' 'nonderhoud met retha erichsen gevoer het, die eienaar van 'the farmer's daughter'. gaan besoek gerus hierdie leefstyl-winkeltjie in die hartjie van stellenbosch.

10.25.2011

kamers vol tjou-tjou


bright and breezy this morning, i looked at the coolest blue kombie that retha, owner of 'the farmer's daughter', organised as a stall at 'kamers vol geskenke'. i took these photos of tjou-tjou's goodies that she is selling with her label called 'die spens'.

ek het vanoggend gou deurgery om vinnig 'the farmer's daughter' se stalletjie by 
'kamers vol geskenke' af te neem. 'the farmer's daughter' is 'n pragtige leefstylwinkel in die hartjie 
van stellenbosch. te danke aan retha, die eienaar, is 'tjou-tjou' nou in haar winkel en by 'kamers vol geskenke' beskikbaar.
kyk uit vir 'n baie oulike blou kombie met die titlel, 'die spens', aan die voorkant van die stalletje. 'die spens' is 'n handelsmerk van 'the farmer's daughter'.


new from 'tjou-tjou', huge enamel mugs. i got these ready for 'kamers vol geskenke' just in time.
you can do so much with them. what about a pot for a potplant or maybe use one as a vase.

'tjou-tjou' het nou ook grooooot blikbekers, net betyds vir 'kamers vol geskenke'. jy kan so baie met hulle doen, wat van potplanthouers, of dalk 'n blompot.


if you missed it