Showing posts with label illustration. Show all posts
Showing posts with label illustration. Show all posts

2.21.2017

yay, it's eye candy day





i had a very busy year so far. let's hope that i can get to my own creative work to show you guys more regularly. but for now i'm drooling over other peoples work. i just love these illustrations done by sally nixon. a peek into the every day life of these ladies are strangely comforting. she also has a cool instagram account to follow.
...

my jaar so ver is mal. ek sukkel om by my eie kreatiewe werk uit te kom. so vir nou drool ek oor ander mense se werk. kyk bietjie na sally nixon so pragtige tekeninge. sy het ook 'n instagram blad om the volg.

7.18.2011

koekeloer gou {sneak peak}


 
copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

here's a look at a section of a design for my 'tin plate art' called 'jan pierewiet'. the design will probably be in black. maybe more colours ~ still deciding.

hierdie ontwerp is 'n gedeelte van my eerste idees vir my 'jan pierewiet-reeks'. die ontwerpe sal heel moontlik in swart gedruk word. miskien nog kleure.

11.15.2010

marize engelbrecht


 
copyright of marize engelbrecht, all rights reserved
 
i love this illie done by an old learner of mine. look at more eye candy by marize here.

ek hou vreeslik baie van marize se illustrasies. sy is 'n oud-leerder van my. kyk 'n bietjie na nog blinkgoed deur haar saamgestel op haar blog.

11.08.2010

artwork for my mugs


copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

a peek at my creative process ~ getting the artwork ready for the screen printer.

hiers ek besig met die kunswerke vir my "bekertjies virrie duifies".

11.03.2010

hilda kruger



i went to the haas collective yesterday. i love-love this lady's work. they look like mini ceramic "canvasses". to see hilda kruger's work and more brilliant creative people's work go and visit them in bo-kaap. for more information ~ haas collective.

ek het gister na die haas gallery se werk gaan kyk. hilda kruger se kleine porselein "canvasses" het my aandag getrek, want die kunswerke het oulike afrikaanse kopie saam met pragtige fyne illustrasies. vir meer inligting en nog vele pragtige inspireerende werk kyk hier ~ haas collective.

10.05.2010

print-print



some beautiful two colour prints that my learners made. they had to choose between lino printing and mono printing.

lieflike twee kleur drukwerk wat my leersers gemaak het. alles is met die hand gedoen.

9.14.2010

koekeloer { a sneak peek }

 
art work, copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan 

the male version of a "his & hers" set. the set is sill a work in progress. 

hier is die manlike weergawe van "bekertjies virrie duifies". die paartjie is nog in proef-stadium.

8.30.2010

silhouette art





i have such a soft spot for silhouette art. a design student in the uk made these. her shop. her blog. found her via a pattern a day.

lieflike handgemaakte juwele. soos julle kan sien het ek 'n swakpunt vir silhouette-kuns. hierdie juwele is gemaak deur 'n leerling van die uk. haar winkel. haar blog.

8.17.2010

triple-a mover {johan strydom}


 
copyright johan strydom

in between johan's busy career as a model, he made some time to illustrate. i love this one.

hierdie oudleerder het 'n loopbaan as 'n model gekies. hy is vreeslik besig en probeer nog tyd maak om te teken ook.

8.06.2010

triple-a mover { dylan wyndham jones }




an old learner of mine is doing lovely work. dylan has a lovely sense of humour.  find his work here.

hierdie oudleerder van my het 'n heelike sin vir humor. hy was altyd besig om te doodle. pragtig mr jones ek hou van jou styl.

7.27.2010

oodles of doodles




my learners cover their desks with boards every year. look at this one from a few years back. johan strydom's desk cover is mounted and hanging on my wall in my office.

spesiaal vir johan strydom. johan het via een van my huidige leerlinge gevra of ek nog sy "desk cover" het. dis teen my muur in my kantoor en laat my nog steeds lag. dankie.

5.13.2010

lauren fowler design



one of my ex-learners' illustrations. her work is charming. go and have a look. web. 

die trotse lektor moet eers weer met een van haar oud-leerders spog. kyk 'n bietjie na haar werk op haar wepwerf.

3.23.2010

lauren fowler { nog 'n stukkie geskiedenis }



love these shoes done by lauren. i'm busy dawing and printing shoes and feet at the moment too. look at her blog and website.

lieflike illustrasies deur lauren. gaan kyk na haar blog en website.


bussy ex learners



bruce mackay one of my ex learners got a gold loerie for illutration last year. look at his portfolio on flickr. 

gaan kyk na bruce mackay se portfolio op flickr. hierdie leerder het verlede jaar 'n goue loerie verower vir sy pragtige illutrasiewerk. 
ek is vreeslik trots op hom.


mooie geveerde vriende {pretty birds}



mono prints by Carla Bruni. 

3.01.2010

mono printing









the week of the design indaba was full of inspiration. i'm still overloaded with the ideas that the big names of the design world shared with us. 
the thursday evening i did some mono printing with the local creatives in Wellington and Paarl. Nanette Ranger a local artist gave us some lessons and tips. the session was organised by the Drakenstein Art Society. it was lovely to work with more creatives and this time local creatives.
i made two prints based on a drawing i did of my oldest daughter.


verlede week was 'n week vol inspirasie. die design indaba was 'n fees, ek kook nou nog oor van al die idees wat die groot kanonne in die designwêreld aan ons oorgedra het. 
donderdagaand het ek 'n mono-printing-les bygewoon wat aangebied is deur Nanette Ranger, 'n bekende kunstenaar van die Paarl-omgewing. Drakenstein Kunsvereniging het dit gereël. dit was heerlik om so tussen al die kunsmense van die Wellington en Paarl omgewing te wees.
ek het twee prints gemaak wat ek nogal van hou. die prints is gebaseer op 'n tekening wat ek van my oudste dogter gemaak het.


if you missed it