3.01.2010

mono printing









the week of the design indaba was full of inspiration. i'm still overloaded with the ideas that the big names of the design world shared with us. 
the thursday evening i did some mono printing with the local creatives in Wellington and Paarl. Nanette Ranger a local artist gave us some lessons and tips. the session was organised by the Drakenstein Art Society. it was lovely to work with more creatives and this time local creatives.
i made two prints based on a drawing i did of my oldest daughter.


verlede week was 'n week vol inspirasie. die design indaba was 'n fees, ek kook nou nog oor van al die idees wat die groot kanonne in die designwêreld aan ons oorgedra het. 
donderdagaand het ek 'n mono-printing-les bygewoon wat aangebied is deur Nanette Ranger, 'n bekende kunstenaar van die Paarl-omgewing. Drakenstein Kunsvereniging het dit gereël. dit was heerlik om so tussen al die kunsmense van die Wellington en Paarl omgewing te wees.
ek het twee prints gemaak wat ek nogal van hou. die prints is gebaseer op 'n tekening wat ek van my oudste dogter gemaak het.


No comments:

if you missed it