5.17.2016

for anthea


 copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

my tjou-tjou bags with a touch of neon are still popular, just finished this order for anthea.

...

ek so bly dat ek nog bestellings vir my neon sakke kry. hierdie een is vir anthea.

4.26.2016

hello, my name is henriëtte and i am a shoe addict



my new shoesies from redemption in wellington. these take me back to my teenage years. many moons ago i had white ones.

...

my nuwe skoene wat ek gekry het by redemption in wellington. sjoe, en vat hulle my nou terug na my tienerjare in king williams town.

4.07.2016

a black tjou-tjou bag


 copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

my new black tjou-tjou bag is available to buy on my hello pretty shop.

3.08.2016

my present from design kist




it is so cool to have design friends. look at my stunning birthday present from my friend kristen. her tv pattern cushion slips are for sale on her website, design kist. they are perfect for my new chairs.
...

my viendin kristen van design kist het vir my hierdie pragtige kussing slope gegee vir my verjaarsdag. gaan kyk bietjie hier as jy ook van hulle wil bestel. hulle is perfek vir my nuwe stoele.

3.01.2016

my new clogs!



i ordered these clogs from superbalist. i got them within a few days. 

...

kyk, ek soek nou al baie jare mooi klompe hier in ons land. hier is 'n post wat ek in 2014 al geskryf het oor dit. ek kon dit nie vanaf oorsee bestel nie, want dit was hopeloos te duur vir my. heel onverwags het ek op hierdie tweetjies afgekom op ons "local is lekker" superbalist web-winkel. binne 'n paar dae het hulle my klompe vir my gestuur. hulle diens was fab!

2.04.2016

it's button candy day!






what can be better than a giant button stool! i'm so in love with these buttton stools from church original products.

...

ek gaan moet 'n knopie-stoeltjie of twee, wag drie, vir my kry. ek is versot op hulle. hulle word vervaardig deur church original products.

1.28.2016

all dolled up




i hate electric fences, but we had to put one up. they are so ugly. after pondering about this, i came across these birdies from green grass design. within a few days after i bought them online they arrived at my office in cape town from johannesburg. 

...

ons moes 'n elektriese heining gedeeltelik om ons huis sit. so 'n draad is natuurlik vir 'n ontwerper 'n onooglike affêre. nadat ek vir 'n rukkie gewonder het of ek iets kan doen om dit mooier te maak, kom ek toe op hierdie voëltjies af, ontwerp deur green grass design. ek het die voëltjies op hulle web-winkel gekoop en woeps, binne in paar dae ontvang.

if you missed it