Showing posts with label bekertjies virrie duifies. Show all posts
Showing posts with label bekertjies virrie duifies. Show all posts

3.14.2013

the market of loveliness



tjou-tjou is having fun at i love my laundry with the sweet&soutie girls. our products/designs/illustrations will be for sale in this funky laundry for the next month.

•••

tjou-tjou speel lekker saam met die sweet&soutie girls in die über cool laundry, i love my laundry. ons fab produkte is beskikbaar om te koop vir die volgende maand. moenie uitmis nie, bokkies.

8.08.2012

crisp white and blue enamel ~ love





i just added new products to my hello pretty shop. check it out.

•••

ek vrek oor blou en hier is nou blou en spierwit emalje produkte vir julle. gaan kyk gerus na my hello pretty winkel.

1.24.2012

the farmer's daughter




'sa home owner' did a interview with retha erichsen, the owner of 'the farmer's daughter' recently. they took beautiful fotos of her store. look at these two with my products in them.

•••

hierdie lieflike fotos van my bekers is geneem toe 'sa home owner' 'nonderhoud met retha erichsen gevoer het, die eienaar van 'the farmer's daughter'. gaan besoek gerus hierdie leefstyl-winkeltjie in die hartjie van stellenbosch.

10.25.2011

kamers vol tjou-tjou


bright and breezy this morning, i looked at the coolest blue kombie that retha, owner of 'the farmer's daughter', organised as a stall at 'kamers vol geskenke'. i took these photos of tjou-tjou's goodies that she is selling with her label called 'die spens'.

ek het vanoggend gou deurgery om vinnig 'the farmer's daughter' se stalletjie by 
'kamers vol geskenke' af te neem. 'the farmer's daughter' is 'n pragtige leefstylwinkel in die hartjie 
van stellenbosch. te danke aan retha, die eienaar, is 'tjou-tjou' nou in haar winkel en by 'kamers vol geskenke' beskikbaar.
kyk uit vir 'n baie oulike blou kombie met die titlel, 'die spens', aan die voorkant van die stalletje. 'die spens' is 'n handelsmerk van 'the farmer's daughter'.


new from 'tjou-tjou', huge enamel mugs. i got these ready for 'kamers vol geskenke' just in time.
you can do so much with them. what about a pot for a potplant or maybe use one as a vase.

'tjou-tjou' het nou ook grooooot blikbekers, net betyds vir 'kamers vol geskenke'. jy kan so baie met hulle doen, wat van potplanthouers, of dalk 'n blompot.


8.24.2011

what a lovely surprise


look, who is peeking out of the photograph? one of my colleagues come across my mug in the
house and leisure of june this year. thank you, house and leisure and haas, you made my day.

kyk wie koekeloer daar uit die foto. een van my kolegas het op hierdie foto, met my bekertjie in, afgekom in die house and leisure van junie hierdie jaar. dankie, house and leisure and haas
my dag is gemaak.

3.30.2011

exploring new transfers for a conventional oven


{eco-friendly and heavy metal free}


lauren from j.t. macmaster & son gave me some new transfers to try out. usually these have to be fired in a kiln. that meant that enamel ware would melt, so was impossible to do.
these new transfers can be fixed in my oven at home and, if fired correctly, should be dishwasher safe. i'm so excited. to experiment, i have cut the designs up to make my own. look at the process. quick and easy. i still have to fire them and pop them in my dishwasher. will let you know how that goes on twitter.


ek spring uit my vel. ek het uiteindelik 'n prosess gevind om my ontwerpe op my blikborde en bekertjies te kry. gewoonlik moet transfers in 'n steenoond gebak word. dié ou prosess is te warm vir emalje. soos julle kan sien is dit heel eenvoudig om die ontwerp op die borde en bekers te kry. sodra ek hulle gebak en deur die skottelgoedwasser gesit het, sal ek laat weet hoe dit gegaan het. hou twitter dop.

1.19.2011

oppie haas rakkie { on shelf at haas }



 

i was super excited to see my artwork on shelf next to sootcookie's ceramic cups, wow. go and visit the haas design collective.

ek spring omtrent uit my vel. dis heerlik om my bekertjies langs sootcookie se bekertjies te sien in die haas gallery.

12.02.2010

blog~along and win



send a blog {or a tweet} about my mugs for two into cyberspace, mail the link to tjoutjou@gmail.com and stand a chance to win mr. & ms. green in a lucky draw.

please link your post back to my blog.

stuur 'n bloggie {of 'n twit} oor my bekertjies virrie duifies in cyberspace in en wen hierdie groen stelletjie in 'n lucky dip. e-mail die link vir my na tjoutjou@gmail.com.

12.01.2010

for your daily grind {vir 'n bietjie boeretroos}


copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

my "mugs for two" are done at last. they come in three colours. green, white and cream. 
to get your hands on a set or to stock them in your shop pop me a mail ~ tjoutjou@gmail.com.

my "bekertjies virrie duifies" is klaar. daar is stelletjies beskikbaar in 3 kleure ~ groen, wit en room. as julle graag 'n paartjie wil hê of hulle vir jou winkel wil hê stuur vir my 'n e-mail ~ tjoutjou@gmail.com.

11.08.2010

artwork for my mugs


copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

a peek at my creative process ~ getting the artwork ready for the screen printer.

hiers ek besig met die kunswerke vir my "bekertjies virrie duifies".

9.14.2010

koekeloer { a sneak peek }

 
art work, copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan 

the male version of a "his & hers" set. the set is sill a work in progress. 

hier is die manlike weergawe van "bekertjies virrie duifies". die paartjie is nog in proef-stadium.

if you missed it