9.14.2010

koekeloer { a sneak peek }

 
art work, copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan 

the male version of a "his & hers" set. the set is sill a work in progress. 

hier is die manlike weergawe van "bekertjies virrie duifies". die paartjie is nog in proef-stadium.

4 comments:

Jesse said...

Love it!

henriette said...

dankie jesse, ek waardeer jou komplimente ;>

Heloise said...

hulle is darem baie mooi - ek lief natuurlik al die enamel kleure ook.

henriette said...

dankie bokkie. ek waardeer jou input. dis net 'n toets vir nou. die silhouette en raam gaan nog 'n bietjie verander.

if you missed it