8.24.2011

what a lovely surprise


look, who is peeking out of the photograph? one of my colleagues come across my mug in the
house and leisure of june this year. thank you, house and leisure and haas, you made my day.

kyk wie koekeloer daar uit die foto. een van my kolegas het op hierdie foto, met my bekertjie in, afgekom in die house and leisure van junie hierdie jaar. dankie, house and leisure and haas
my dag is gemaak.

10 comments:

Jesse said...

Cool!

Roulé said...

baie geluk!

tjou-tjou said...

} dankie julle tweetjies. dit was lekker om die bekertjie in a tydskrif te sien.

Heloise said...

you are such a clever girl - well deserved my friend

Claudia Jones said...

Thats awesome! :)

tjou-tjou said...

} thank you, heloise and claudia. i struggling to get the huge smile off my face at the moment.

Wynand van Staden said...

Insanely cool! Geluk H

tjou-tjou said...

} dankie wynand dat jy altyd so belangstel in my doen en late, waardeer dit :)

hildakruger said...

Wow! Hoe cool is dit! :)

tjou-tjou said...

} dankie hilda, lekker om van jou hier in in cyber space te sien :)

if you missed it