1.19.2011

oppie haas rakkie { on shelf at haas }



 

i was super excited to see my artwork on shelf next to sootcookie's ceramic cups, wow. go and visit the haas design collective.

ek spring omtrent uit my vel. dis heerlik om my bekertjies langs sootcookie se bekertjies te sien in die haas gallery.

6 comments:

Jesse said...

Congrats! That is so exciting!

tjou-tjou said...

} dankie jesse. dis heerlik en long overdue.

Wynand van Staden said...

Mooi so! Kan net dink hoe lekker dit moet voel!

tjou-tjou said...

} dankie wynand. dierbaar tjou-tjou dophou.

Heloise said...

Jy behoort baie trots op jouself te wees my vriendin - wel verdiend.

tjou-tjou said...

} dankie bokkie jys dierbaar.

if you missed it