5.04.2010

smits winkel








we drove trough the little karoo this weekend and had lovely home made lunch at smits winkel. there is no links to show you. this farm stall is located on route 62 and close to carlitzdorp. a must visit.

oppad huis toe, vanaf george, deur die klein karoo, het ons 'n heelike middagete by smits winkel gehad. ek, my man en kinders is warm verwelkom. daars oulike snuisterye en eetgoed te koop. ek het rustig deur die winkel geloop terwyl my kinders buite tussen die hoenders rondgehardloop het. ongelukkig kan ek geen "links" vind nie. die winkeltjie is net voor carlitzdorp geleĆ«.  

No comments:

if you missed it