6.29.2010

snip-snip



a bit of show and tell on my creative process. all the design elements on my blog were done with paper, scissors, and an nt-cutter.

knip-knip en daar is my "look and feel" van my blog.

6 comments:

Nicolette said...

Dit lyk na baie harde werk!! Maar, dit lyk cool!

henriette said...

dankie bokka. dis lekker harde werk.

Nicolette said...

My ma het na jou blog gekyk en sy sĂȘ dit lyk baie mooi!

henriette said...

baie dankie, tannie Suezie.

amber said...

dis henriette! ek wil die henriette stencil vir my kamer he. :)
amber

henriette said...

dankie amber. jy kan 'n blikbordprentjie koop en teen jou muur sit.
stay tuned. one of these days i'll post my illies for you to see ;>.

if you missed it