7.27.2010

oodles of doodles




my learners cover their desks with boards every year. look at this one from a few years back. johan strydom's desk cover is mounted and hanging on my wall in my office.

spesiaal vir johan strydom. johan het via een van my huidige leerlinge gevra of ek nog sy "desk cover" het. dis teen my muur in my kantoor en laat my nog steeds lag. dankie.

4 comments:

Jesse said...

Wow! Dis fantasties!

Heloise said...

Worth the wallspace. Waar is hy nou?

tjou-tjou said...

danie jesse. dis iets om te beleef. hierdie art director het 'n lieflike sin vir humor.

tjou-tjou said...

ek stem saam heloise. johan is iewers oorsee.

if you missed it