10.12.2010

fold~fold~fold~fold





i really enjoy these lamps and ornaments. denise kiggan in collaboraton with the shaw sisters came up with these clever lamps. denise kiggan has an online store called freshly found were you can buy her folded ornaments made out of vintage books. you can also follow her lovely blog about her creative work, here.

ek wou al lankal vir julle hierdie pragtige lampe en ornamente gewys het. my ouma het ook altyd ornamente uit ou telefoonboeke gemaak. jaloers ~ ek wens die lampe was my idea. denise kiggan het 'n winkel waar al hierdie pragtige goedjies te koop is, sovel as 'n heerlike blog waar sy oor haar kunstige ideas skryf.

No comments:

if you missed it