11.03.2010

hilda kruger



i went to the haas collective yesterday. i love-love this lady's work. they look like mini ceramic "canvasses". to see hilda kruger's work and more brilliant creative people's work go and visit them in bo-kaap. for more information ~ haas collective.

ek het gister na die haas gallery se werk gaan kyk. hilda kruger se kleine porselein "canvasses" het my aandag getrek, want die kunswerke het oulike afrikaanse kopie saam met pragtige fyne illustrasies. vir meer inligting en nog vele pragtige inspireerende werk kyk hier ~ haas collective.

1 comment:

tjou-tjou said...

} dankie hilda vir jou pragtige e-mail. dis opreg waardeer.

if you missed it