12.09.2010

goed virrie hart { heart warming }



at the end of the year some of my learners give us thank you gifts. this one took me by surprise. the cake box is painted by hand. thank you lydia and her mom.

hierdie geskenk het die wind uit my seile gehaal. aan die einde van die jaar gee sommige van ons leerders vir ons geskenkies. ek moes net hierdie een vir julle wys. die koek-boksie is met die hand geverf. dankie lydia en haar ma, dis pragtig en sal gou verslint word.

No comments:

if you missed it