6.30.2011

jan pierewiet {a name of a south african folk song}


 copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

jan pierewiet~ is the name of my new designs for my enamelware. here's a peak at my mood board. i'm busy with my ~tin plate artwork.

my ~blikbordprentjies~ begin lyf kry. loer gou na my mood board. hierdie reeks gaan ek 
~jan pierewiet~ noem.

6 comments:

Jesse said...

Ooh! That looks exciting!

tjou-tjou said...

} thank you jesse. ek is nogal opgewonde. hou duim vas dat die prints hou op die bekers. ek het probleme opgetel met my laaste toetse. ~ anders dan net bordjies virrie muur ;)

Ilana Loubser said...

Baie nuuskierig om te sien hoe dit gaan uitkom! Wanneer sien ons die eerstes?!

tjou-tjou said...

} so soos wat ek klaarmaak met die designs sal ek van hulle blog. die printing op die borde gaan nog 'n rukkie neem ;)

Heloise said...

Yissie dit lyk so yummie ek is verskriklik jaloers!

tjou-tjou said...

} dankie my hart. dit gaan net te stadig na my sin ;)

if you missed it