6.14.2011

vir my woelwater


i love to crochet. i'm still a beginner and only make simple things like cushions and scarves. this little dress is my first for my youngest.

soos julle seker nou al agtergekom het, geniet ek dit om te hekel. ek hekel maar eenvoudige goedjies soos ~ mussies, kussings en serpe. hier is my eerste rokkie vir my jongste. die moeilikste was om die girl so ver te kry om stil te staan vir die fotos.

2 comments:

Ruby in the Dust said...

pragtig! ek wil ook so graag leer hekel... Het nounet jou blog ontdek en wil net se hoe heerlik dit is om 'n lekker Afrikaanse een te lees :)

tjou-tjou said...

} ag dankie bok. is nou maar baie lief vir ons pragtige taal.

if you missed it