11.02.2011

the gift of friendship



friendship is...
when your friends make time to read your blog posts.

one of my oldest friends always read my blog posts. she ordered this lovely brooch from mariet at kittens with mittens for me {an early birthday gift}. unbeknownst to me, ilana read this post and asked mariet to make another pigeon brooch for me.
thank you, ilana and mariet, i love it.

vriendskap is... 
wanneer jou vriende tyd maak in hul besige lewe om jou blog posts te lees. 

ek is baie bevoorreg om baie goeie vriende te hê, maar vandag sê ek dankie aan 'n spesiale vriendin, ilana.
ilana volg my blog gereeld en ons ken mekaar al 23 jaar. hierdie saterdag, uit die bloute, het ilana vir my hierdie borsspeld {'n voeë verjaarsdaggeskenk} gegee. wat 'n lieflike verrassing. dit is heerlik om te weet dat sy opgelet het toe ek oor kittens with mittens gepost het {en watter borspeldjie my oog gevang het}. my geliefde vriendin het vir mariet gekontak en gevra om 'n bospeld spesiaal vir my te maak ~ ook 'n duiffie.
ek is mal oor my 'little pigeon cameo'. dankie ilana en mariet.

No comments:

if you missed it