i'm nuts about my new shoes from, redemption. this little handmade leather shop is just outside wellington {a small town in south africa} on a farm. i also wrote a previous blog post about them, here.
•••
nog 'n paar skoene van my gunsteling handgemaakte leerskoenwinkel, redemption. hierdie ongelooflike skoenwinkel is op 'n plaas net buite wellington, hulle skoene en leerprodukte is alles handgemaak en teen 'n ongelooflike billike prys. jy kan nie in wellington kuier en nie 'n draai daar maak nie. hier is 'n vorige 'blog post' wat ek ook oor hulle vellies gedoen het.
No comments:
Post a Comment