9.19.2013

om 'n mamma-designer te wees





this mommy-designer found some fabulous ideas on pinterest for a monster-kiddy-party and decided to make a little monster invite. the invite is 10cm x 7cm in size. i must say i dread the day that i can't choose the themes any more for my kids. making this card was great fun. 

...

hierdie mamma-designer het op pinterest die oulikste idees vir 'n monster-kinderpatydjie gesien, en natuurlik op die laaste minnuut besluit om dit vir haar 4jarige te doen. {voor sy te groot is, en self besluit wat haar temas gaan wees} m.a.w. ek is 'n totale 'control freak' en dread die dag wat ek nie meer my kinders se temas kan kies nie. ek het dit vreeslik geniet om hierdie kaartjie te maak. dis 10cm x 7cm groot.


No comments:

if you missed it