11.20.2013

my emalje obsessie



ek wou al lankal met julle al hierdie pragtige kos-blogspots / fotograwe se webblaaie deel. ek het op hulle afgekom die laaste twee jaar. {te danke aan my obsessie met emalje} sodra ek 'n pragtige foto met emalje op pinterest sien dan pin ek dit op my emalje-bord. hier is 'n paar wat my oog gevang het van links na regs:

1.  my easy cooking, met meraai se paai. {moes net met die een afskop, love die naam}
2.  playful cooking, sjoe maar hierdie lieflike chickpea en yogurt-sop klink heerlik.
3.  williams-sonoma, moes net 'n koue dingetjie tussen al die warm goete ingooi. {dis mos somer}
4.  delicious shot, met die fab shot van 'n heerlike knoffel-sop.
5.  white on rice couple, dit laat my sommer opslag lus kry om rond te loop met 'n emalje emmertjie.
6.  simply delicious, hierdie geroosterde tamaties is sommer direk in die blikbord gebak en lyk heerlik.

...

from left to right are a few links to some stunning blog spots with beautiful food photography. i noticed these thanks to my obsession with enamel ware. if you want more mouth watering eye candy look at my enamel pinterest board.

No comments:

if you missed it