1.15.2014

'n nuwe-ou houtknop



my first post for the new year is about enamel ware, how perfect. i found this enamel dish in a little shop in bredasdorp during our holiday. the lid needed a handle and my dad had the perfect handmade wooden knob in his garage.
~ thank you dad, my new-old bit enamel ware for my ever growing collection, looks stunning.

...

kom ons skop die nuwe jaar af met 'n stukkie emalje wat ek tussen 'n klomp ander ou goedjies uitgegrawe het in 'n winkeltjie in bredasdorp. the ou bakkie se dekseltjie was sonder 'n handvatsel. my pa het natuurlik die perfekte hangedraaide houtknoppie tussen al sy ander skatte in sy motorhuis vir my uitgegrawe. 
~ dankie pa my bakkie lyk nou pragtig.

No comments:

if you missed it