2.19.2010

oh, my holy coffeeness



witty learners, a reason why i enjoy being a lecturer. i resently found this lovely illustration again, done by johan strydom in 2006. it gave me a chuckle, he had a lovely sense of humour. what happend to him?


een van die redes hoekom ek dit so geniet om klas te gee. baie keer laat leerders jou diep uit jou binneste lag. ek het onlangs weer op hierdie illustrasie afgekom wat johan strydom gemaak het in 2006. wonder wat het van die knaap geword? hy het 'n heerlike sin vir humor.


No comments:

if you missed it