2.22.2010

gran's inspiration { ouma se invloed }



with the birth of my second child my aunts gave me a few pointers on crocheting. with their inspiration i made this baby blanket. my friend heloise took these beautiful photos and featured the blanket on her blog.

'n rukkie terug met die geboorte van my tweede meisiekind het ek 'n babakombersie gehekel. my tannies het my een middag 'n paar basiese steke geleer en uit hierdie middag se inspirasie is hierdie kombersie gebore. my vriendin heloise het dit ook op haar blog vertoon. kyk die pragtige fotos. dankie vir die mooi woorde.

2 comments:

Ilana said...

Pragtige kombersie (I'm impressed!) - 'n erfstuk vir die kiddies.

tjou-tjou said...

dankie ilana ;>

if you missed it