9.01.2010

laag op laag {layered}



mother nature is giving us permission to have a skip in your step today. have a lovely spring day.

die "dooie" takke bloei met lewe in my tuin. moedernatuur gee ons vandag rede om 'n huppel in ons stap te hê. 
ek hoop julle het almal 'n heelike lente-dag.

4 comments:

Nicolette said...

Oe, dit lyk pragtig! Nou het ek darem iets moois van die eerste dag van Lente gesien (anders was dit my net my slaapkamer se 4 mure - lê in die bed met verkoue).

tjou-tjou said...

eks bly. jy moet die blommetjies kom beleef in my tuin. word gou gesond ;>

Heloise said...

Ek kan kan die pink sommer ruik

tjou-tjou said...

nies-pienk, né. dis seker die enigste tyd van die jaar wat ek van pienk hou ;>

if you missed it