9.22.2010

treasure




a friend and i was scratching in her mother’s trousseaux chest. look at the amazing doilies we found. the detail. wonderful treasure for the next generation. the horses are charms that her grandmother collected. they were attached to the white horse whiskey bottles.

ek en 'n vriendin het hierdie pragtige doilies in haar ma se trousseaux-kis gekry. die detail. een van die doilies het omtrent 'n kraletjie in elke stekie. haar ouma het die perdjies bymekaar gemaak so met tyd. hulle was vas aan white horse whiskey bottels.

5 comments:

Jesse said...

I remember playing with my gran's - loved the sound they'd make when you put them down on a table!

tjou-tjou said...

i remember running around our home with them on my head as a child.

Nicolette said...

Daai doily met die wit perdjies lyk suspisieus baie na my ma s'n! Jip, ok die doilies op die kop gehad as kind. Goeie ou dae!

tjou-tjou said...

jip. ek dink al die kinders in julle familie het een gekry. dink net al die bottles wat uitgedrink is vir daai vreeslike taak. kan net lekker gaan. hahaha.

Nicolette said...

praat jy! ek dink ek is as gevolg van een van daai bottels gemaak! ha ha!

if you missed it