3.09.2011

mini me!


i found mini mugs at last! watch this space for mugs for your little busy bees.

hierdie klein bekertjies is the oulik. ek het hulle uiteindelik gevind. hou my blog dop, een van die dae is daar beketjies virrie woelwaters.

4 comments:

Wynand van Staden said...

Ons het kleintyd altyd uit sulke klein bekertjies gedrink :)

tjou-tjou said...

} ons ook. lekker koue water is net op sy beste in 'n blik beker ;)

Lizakie said...

Oe waar het jy die bekers gekry en wat was die prys? Weet jy waar print hulle op die bekers?

tjou-tjou said...

} ek koop die mugs by 'n supplier en laat my designs daarop print. stuur vir my 'n e-mail dan sal ek jou advies gee ;)

if you missed it