6.28.2011

just for me {vir 'n verandering}



mom and dad are always last on the list when it comes to shopping for new clothes. for a change ~ 
i made this top for me in front of the fireplace when the kids was sleeping.

ek vermoed in die meeste huishoudings met kinders en 'n bakkievrag diere, soos myne, is ma en pa altyd laaste op die lys as dit kom by nuwe klere. die afgelope ruk, terwyl die kinders slaap, het ek hierdie toppie vir my gehekel voor die warm kaggel.

4 comments:

Jesse said...

Dis vreeslik oulik!

Ilana Loubser said...

Ja, die arme ma & pa suig altyd aan die agterste speen! Jou toppie lyk baie oulik!

tjou-tjou said...

} ag dis 'n lieflike afrikaanse uitdrukking ~ het al daarvan vergeet. ai, ek bly darm maar lief vir ons taal.

tjou-tjou said...

} dankie jessie. eks baie trots~ ek het dit self ontwerp met my gebroke hekel-kennis ;)

if you missed it