10.25.2011
kamers vol tjou-tjou
bright and breezy this morning, i looked at the coolest blue kombie that retha, owner of 'the farmer's daughter', organised as a stall at 'kamers vol geskenke'. i took these photos of tjou-tjou's goodies that she is selling with her label called 'die spens'.
ek het vanoggend gou deurgery om vinnig 'the farmer's daughter' se stalletjie by
'kamers vol geskenke' af te neem. 'the farmer's daughter' is 'n pragtige leefstylwinkel in die hartjie
van stellenbosch. te danke aan retha, die eienaar, is 'tjou-tjou' nou in haar winkel en by 'kamers vol geskenke' beskikbaar.
kyk uit vir 'n baie oulike blou kombie met die titlel, 'die spens', aan die voorkant van die stalletje. 'die spens' is 'n handelsmerk van 'the farmer's daughter'.
new from 'tjou-tjou', huge enamel mugs. i got these ready for 'kamers vol geskenke' just in time.
you can do so much with them. what about a pot for a potplant or maybe use one as a vase.
'tjou-tjou' het nou ook grooooot blikbekers, net betyds vir 'kamers vol geskenke'. jy kan so baie met hulle doen, wat van potplanthouers, of dalk 'n blompot.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
if you missed it
-
copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan my oldest daughter came up with this idea one day. here's her wo...
-
the ideas for shawls are not stopping. i have no idea how to explain this one. it was a happy accident that turned into a shawl. i st...
-
copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan jan pierewiet, jan pierewiet, jan pierewiet, staan stil
6 comments:
Jou bekers lyk perfek op die stalletjie!
} dankie jesse. sjoe, en het ek rondgehol om alles betyds reg te kry ;)
Oeh! I like - especially the bottom two design which I haven't seen before. You go girl.
} dankie, heloise :)
Jou produkte is beautiful!! En dis lekker om my kratte daar in die een foto ook te sien. :)
Sterkte met die laaste 2 dae by KVG!
} dankie foxie lady. eks mal oor jou kratte ;)
Post a Comment