10.10.2011

'n hangplek


i was thinking about how to hang up my work and inspiration in my studio for a while now.
a few weeks ago, i found this lovely idea on 'design is mine'.

ek het uiteindelik 'n plekkie in my kantoor om ditjies en datjies op te hang. hierdie idee
het ek hier gevind.

4 comments:

Heloise said...

Baie slim en mooi boon-op.

tjou-tjou said...

} dankie bokkie ;)

Meady said...

Onthou om Saterdag nog ogiesdraad saam te bring sodat jy een in my studeerkamer ook kan maak! ;-)

Freshly Found said...

A lovely idea! I think I might try it out too!

if you missed it