1.16.2012

and my year starts with a bang!



this is such a lovely way to start the new year.... thanks to a good friend, i found my red kiddy mugs in the ideas magazine, january 2012.  they are part of the styling in the photograph for an article on adding 'graphic detail' on some home ware. whooohoooo!

•••

dit is heerlik om die nuwe jaar af te skop met my 'bekertjies virrie woelwaters' in 'n liefling tydskrif {idees, januarie 2012}. te danke aan 'n goeie vriendin het ek op hierdie foto afgekom waar twee van my rooi bekertjies deel van die 'dekor' uitmaak vir 'n artikel oor hoe om 'grafiese detail' op jou eie huisware te sit. jippeee!

8 comments:

Heloise said...

WhooHoo indeed!

Kristen said...

Lekker, lekker and they look so lovely in the shoot! Well dine. And HAPPY BIRTHDAY! :)

tjou-tjou said...

} dankie bokkie!

Roule said...

Baie mooi!

Nicolette said...

Baie geluk, my liewe vriendin!! Mag dit 'n teken wees dat hierdie vir julle die beste jaar ooit sal wees!

En onthou.... Elvis Rocks! :-) xm

Jesse said...

Ah, they look great in the pic!

Wynand van Staden said...

Kan net dink hoe awesome dit moet voel! Baie geluk!

Wynand van Staden said...

Kan net dink hoe awesome dit moet voel! Baie geluk.

if you missed it