5.09.2012

'n allekrikskulp~potplant



my dad ran out of planters. love his solution to the problem.

•••

hulle se mos, 'n boer maak 'n plan. my pa se oplossing ~ as jy uit potte hardloop vir 'n steggies, vat sommer 'n ou allekrikskulp. 

~ ek love dit, pa.

2 comments:

mv said...

Ek's mal daaroor. Ek het 'n skulp hier wat definitief vandag 'n plantjie gaan kry :)

tjou-tjou said...

} dankie bokkie. my pa is 'n baie cool oom.

if you missed it