9.06.2012

it's eye candy day




i love folk art and it influences my work and designs. this lady, karen barbé is a textile designer based in chile. we share this love. do yourself a favour and look at her work. since i found this blog i started to explore 'threat art' even more.

•••

soos julle weet is ek baie lief vir volkskuns en beinvloed dit my kuns en ontwerpe. karen barbé, 'n tekstiel onwerper van chile, deel my liefde vir volkskuns en die invloede is oral in haar werk te vinde. ek moet se dat ek al hoe meer en meer met naald en gare 'teken' nadat ek haar werk gesien het. hier is haar blog.  ek hoop julle geniet dit net soos ek, om deur die blog te blaai.

No comments:

if you missed it