11.07.2012

if i go pink, i go neon pink






i'm playing with thread and mixed media. some limited edition jan pierewiet letterpress prints with thread doodles on them will be in my shops soon...

•••

kyk ek is glad nie lief vir pienk nie, maar neon pienk tickle my. ek is besig om op 'n paar van my jan pierewiet letterpres prints met naald en gare te doodle. hulle sal een van die dae in my 'winkels' beskikbaar wees.

2 comments:

Jesse said...

Dit lyk pragtig!

tjou-tjou said...

} dankie jesse :)

if you missed it