5.14.2013

vele hande ligte werk



tjou-tjou are teaming up with some stunning ladies in wellington to create lovely products for the home. this is our first floor doily, made by issie. the doily is made from t-shirt yarn and is washable.

you can buy this doily at i love my laundry in cape town.

•••

tjou-tjou het besluit dat dit tyd is om 'n tjou-tjou-span te begin. hier is ons eerste vloer-doilie, gemaak deur issie. die doilie is gemaak van t-shirt-tou en kan gevas word.

3 comments:

Ilana Loubser said...

Dis stunning, ek soek een :-)

tjou-tjou said...

cool, ons het net swart en bruin op die oomblik. grys is nog 'n probleem... ons kan chat.

Nina Koegelenberg said...

Die is soooo awesome! Sal great wees in wit, soos n regte doilie opi vloer (:

if you missed it