this year flew by again and i almost forgot to 'create' a memory for my memory-wall. i found some of my kids' old baby clothes and hope to capture a memory of them as babies with these embroidery hoops. will blog about the results soon.
•••
my stukkies-onthou-muur is 'n bietjie afgeskeep hierdie jaar. tyd het totaal en al met my weggehol. ek het hierdie ou babaklere van my kinders uit die kas gekrap en gaan iets met hulle doen vir die muur.
No comments:
Post a Comment