3.04.2014

deisgn indaba eye candy



the design indaba expo was fabulous as usual. it is so difficult to go home when i'm there. i just want to stay forever. in the shot i'm admiring one of lulu k's stunning bags, handmade locally. you can see more colours of this design on the design indaba web site here.

...

soos gewoonlik was die design indaba expo die jaar weer stunning. dis so moeilik om huis toe te gaan. ek wil heeldag kuier tussen al die pragtige stalletjies en ontwerpe. hier bewonder ek een van lulu k se pragtige handsakke. al hulle sakke word met die hand gemaak. hier is nog 'n foto op die indaba webwerf van hierdie ontwerp in ander kleure.

1 comment:

Anonymous said...

Love!

if you missed it