8.19.2014

a tunic for me




i have a soft spot for shweshwe fabric and came across shweshwe in black and white. i decided to design a tunic for myself, the result is fabulous and i can't stop wearing it.
...

soos julle seker al agtergekom het, het ek 'n sagte plekkie vir shweshwe materiaal. ek het swart en wit shweshwe materiaal gevind en besluit om vir my 'n tunic {g'n idee wat dit in afrikaans is nie}  te ontwerp. ek is mal oor die eindproduk.

No comments:

if you missed it