8.06.2014

more enamelware eye candy





i found another stunning shop called labour and wait, in london that has a beautiful collection of vintage and vintage look but new, products. browse around on their online shop. the pics above are a few of my enamelware favourites.

...

ek het weer op 'n pragtige winkel afgekom wat ou goed of goed wat oud lyk, maar hulle is splinternuut, afgekom. ek het 'n paar fototjies van die emaljegoed vir julle gepost. daar is natuurlik vele meer pragtige ou/nuut-ou goete, gaan kyk bietjie hier.

No comments:

if you missed it