i love rose gold and i love black, so these caught my eye. i want all of them for christmas. for more eye candy and the links to all of these beauties visit my shiny-things-pinterest-board.
...
roosgoud en swart lê baie na aan my hart. vir 'n paar jaar al sien ek dat juweliere hierdie kombinasie in hul ontwerpe gebruik. duidelik wil ek al hierdie juwele vir kersfees hê. gaan kyk bietjie na my shiny-things-pinterest-board vir nog vele meer en waar hulle oral beskikbaar op die web is.
No comments:
Post a Comment