one of my biggest inspirations on my creative journey is my students. this year i worked with my grad year graphic design students on the ISTD assessments. serena van der nest passed their assessments with flying colours.
it is seen as a considerable achievement. membership of the international society of typographic designers is awarded to
graduating students that demonstrate, through the quality of their work, their
commitment to achieving the highest possible standard of visual communication. i am very proud of her. serena choose a brief where she had to create a book to demonstrate the philosophy of a chosen crafter. her chosen crafter uses expressive embroidery as a medium. serena took hours and hours to embroider letters in her book by hand.
...
'n groot inspirasie in my kreatiewe lewe is my studente. die jaar het ek die voorreg gehad om saam met ons derdejaar grafiese ontwerp studente aan die ISTD opdragte te werk. serena van der nest het die ISTD toetse geslaag. ek is so trots op haar, glo my dit was nie maklik nie. baie min studente bereik hierdie mylpaal. haar opdrag wat sy gekies het was om die filosofie van 'n handwerker uit te beeld in boekvorm. sy het 'n handwerker gekies wat pragtige kreatiewe borduurwerk doen. oral in haar boek het sy met die hand borduurwerk op haar letters gedoen.
No comments:
Post a Comment