9.08.2010

print-print



i monox2 printed a postcard for jesse's postcard swap project. this was a lot of fun. these are my very first two colour mono prints.

hierdie naweek het ek so 'n bietjie met twee kleur mono printing gespeel. ek het 'n poskaart gemaak vir jesse se poskaart ruil projek.

6 comments:

Jesse said...

Dit het nou net hier aangekom! Pragtig! Baie dankie :)

tjou-tjou said...

jippie. dankie. dit is 'n heelike idee om poskaarte uit te ruil ;>

Steffi said...

Really beautiful!Great work!

tjou-tjou said...

thank you, steffi. greatly appreciated.

Anonymous said...

Hennie, het dit laas nog 'in progress' gesien - eindresultaat lyk baie goed! Ilana

tjou-tjou said...

dankie bokkie. een van die saterdae dan gaan ons met lino printing speel ;>

if you missed it