3.25.2011

new at haas






haas has lots of new lust-haves. i so want this pendant done by anomali jewelery, that beautiful ceramic cloud done by hilda kruger, these stunning ceramic lamps done by sootcookie and these beads done by a crafter from zimbabwe.
{links that i could find on the artists are in blue}

dis sonde om so te begeer, maar die versoeking is net te groot by haas wanneer ek daar instap. ek wil daardie hangertjie hê gemaak deur anomali juweliersware, hierdie keramiek wolkie gemaak deur hilda kruger, daardie pragtige lampies gemaak deur sootcookie {ek is so 'n fan} en daardie pragtige kraletjies, uit gerolde papier, gemaak deur 'n crafter van zimbabwe.
{die links wat ek kon vind oor die kunstenaars is in blou}

2 comments:

Heloise said...

Ek lief die wolkie!

tjou-tjou said...

} jy moet gaan kyk. hierdie is wat ek die graagste wil he. hulle het nog vele meer nuwe goedjies ingekry.

if you missed it