11.08.2011

the last bunny



most of you that follow my blog know that i have had to make a lot of bunnies/parts of bunnies
over the past few months. go and read the previous 'post' if you missed it.
this grey and purple bunny is the last bunny on my list. i also made two for my daughters.
this bunny is for a baby girl that will be born during the december holidays.
her mom is the 'c' that started sweet & soutie with me.
chantelle reveals the unglamorous truth of pregnancy on her blog, dipped 'n dusted.
read her posts, you will roll around laughing.

soos julle weet het ek gedryg dat ek nou gatvol is vir hasies. gaan kyk weer na my vorige 'post'. hierdie grys en pers hasie is die laaste hasie op my lysie. ek het twee vir my twee dogtertjies gemaak en hierdie een is vir 'n nuwe babatjie wat oor die desembervakansie gebore gaan word. 
die mamma wat haar blou oë gefladder het en 'pretty please' gevra het dat ek 'n derde hasie moet maak, is die 'soutie' deel van sweet & soutie.
chantelle het die verhaal van haar swangerskap vasgevang in haar blog ~ dipped 'n dusted, gaan lees gerus, jy sal rol van die lag.

if you missed it