3.27.2012

die donker-apie



my youngest wanted a bushbaby... here you go, my version of a 'dark-monkey' {her name for a bushbaby}.

•••

nou waar begin ek met hierdie storie? so 'n rukkie terug het my jongste {3 jarige} vir my 'n prentjie van 'n nag-apie gewys en gevra wat die naam van hierdie dierjie is. my antwoord is natuurlik dat mens dit 'n nag-apie noem.
nadat ek die hasies vir my kinders gehekel wil hulle natuurlik nog poppe hê. 'n paar dae na ons 'nag-apie' gesprek vra ek toe vir my jongste wat ek vir haar moet hekel. na 'n paar sekondes is haar antwoord toe die volgende: "ek wil 'n donker-apie hê, mamma." 

so hier is hanke se donker-apie nou klaar.

No comments:

if you missed it